Wednesday, May 11, 2016

Releasing the Prophetic Abundance in your life.


Goeiedag Dr. Mario

Groete in die Naam van Jesus Christus.

Dr. Mario, my naam is Ivan Siegelaar en ek is seker u is vertroud met my, ook werksaam by Tygerberg 104fm. Ek het vanmiddag na u program geluister op radio en dit was asemrowend. Dankie dat u gelowegis leer dat wanneer jy n burger van die Koninkryk word, jy as burger nou volgens die waardes, beginsels, reels en wette leef. Met die implementasie van hierdie beginsels ontbind ons die seninge van die koninkryk in ons lewens en aktiveer ons die resultate waarvan die Woord praat. 




Ek het self na 13 jaar my eerste boek vrygestel getiteld, "Releasing the Prophetic Abundance in your life." Hiermee bid ek dat gelowiges sal verstaan dat in die Koninkryk die Heilige Gees alles begin openbaar wat in die Koninkryk is wanneer jy n burger word en die gevolg is die Heilige Gees vrugbaarheid dan in jou lewe losgemaak word. 

God seen u en die program waardeur u die Heilige Gees waarhede openbaar.

God seen
Ivan Siegelaar
Ivan Siegelaar Ministries



No comments:

Post a Comment

Featured video