Monday, September 21, 2015

Wysheid wat werk

Wat n voorreg om deel te kan wees van Mario se weeklikse praatjies oor Radio Tygerberg.


Ek het ongeveer 3 maande terug toevallig Mario hoor praat en was net so beindruk met sy boodskap en die manier wat Mario dit oordra. Dit het gevoel of hy net met my praat.



Dit is n tyd wat mense net n boodskap van hoop, liefde, God se genade en trou hoor wat weer die vuur in hulle aan die brand steek om weer aan te gaan.

Ek sal dit so waardeer as julle asb  vir my die weeklikse praatjies wat op Radio Tygerberg uitgesaai word kan stuur. Dit sal so baie help. Die  hierdie  kragtige boodskappe van  Mario  kan n mens soveel meer van Jesus  leer en n baie groot verskil in hierdie gebroke, maar MOOISTE WERELD  maak. Dit sal lekker wees om met julle te deel hoe die Here  n mens gebruik om n verskil te maak. Ons moet net beskikbaar wees 

Het regtig julle hulp nodig om voluit vir Jesus te gaan.. 

Ek is ook by Powerhouse wat ook in Durbanville is.
 Is ook deel van Wings of Success wat deur hulle aangebied word.

Baie dankie vir die geleentheid om deel te word van mense wat regtig omgee en n passie het vir God se Grootheid en Liefde.

Baie Liefde.

L.

No comments:

Post a Comment

Featured video