Hallo Mario en Mariene
Ek skryf (tik) vinnig. My LEWE IS VERRYK VERRYK
VERRYK.
Ek het eers vandag tyd gekry om die flash drive te gebesigtig. Ek het
die hele dag gesit en gelees en gelees en ingeneem. Dis n baie baie groot
pasella. Nog N groot dankie. Ek weet Mario sal sê “ die implementer
van al die kennis is die eintlike ding”. Ek sal nog daar kom. Ek het n boek by
die kurus gekry “business God’s way”. My man is ‘n lui leser, hy
haat lees om die minste daarvan te sê, maar hy het die boek amper klaar gelees.
Ek is baie opgewonde, nou moet hy implementer. (ha ha). Dis kosbaar.
Wou net laat weet ek voel skatryk en baie bevoorreg.
Groete
Heleen
No comments:
Post a Comment