Monday, October 1, 2012

Terugvoer na seminaar


More Mario

Ek is nou al ‘n paar keer deur jou presentation en dis by verre een van die mees ongellooflikste presentations wat ek nog ooit in my lewe gesien het, WOW!!!

Ek sou wat wou gee om jou te hoor en sien dit aanbied.  Die content is absoluut amazing “and it stirs my spirit man and my heart”.

Leef ons nie absoluut in die beste tyd om ‘n pad met Jesus te stap nie!!!

Nogmals dankie dat jy dit met my gedeel het.

Baie liefde

Willie Rudolph
Chief Operating Officer

No comments:

Post a Comment

Featured video