Wednesday, August 20, 2014

Vakkeuses- Pyn of Plesier?




Ek wil net baie dankie sĂȘ vir die voorreg om gister saam met jou, ons seun se vakkeuses te bespreek. Ek voel ek het nie woorde om opreg my waardering uit te spreek nie, en wat dit vir my beteken het nie. Ek weet nie of onsseun besef watter voorreg dit was nie, maar eendag sal hy hopelik terugkyk en dankbaar wees vir die geleentheid.

Featured video