Wednesday, February 29, 2012

Change Agents Radio talk with Dr Mario Denton




Stagneer , verander of transformeer

Ons lewe in wereld van postmodernisme waar so baie dinge gaan om die persoon self, dat jy maar kan glo wat jy wil solank dit nie ander raak nie, my waarhied is so goed soos jou waarheid en dat dinge maar net relatief begin raak het. Ky maar hoe die media daarin geslaag het onder andere om die definisie van moraliteit, famile en evoluse te begin draai
So die vraag is eenvoudig Is daar behoefte aan nuwe groep transformasie agente en wat sal ons land lyk na 75 jaar as ons nie weer ons geestelike oorspronge her ontdek en waardeer nie. Ons lewe so maklk in ontkenning dat alles maar sal regkom.  
 
 Kanaliseer weer  jou passie om die verskil te wees! Mario Denton bekende bedryfsielkundige is ook die hoof organiseerder en fasiliteerder. Die gesoute markplein leier, Os Hillman baie ervare TGIF stigter, is ons gasspreker vir hierdie opwindende konferensie! REGISTRASIE is oop tot 16 Maart 2012 Os kom besoek spesiaal van Atlanta! Gryp die geleentheid met beide hande!  Skakel ons by 021 en maak die registrasie so gou moontlik


Click on the link below to listen to the interview


http://vimeo.com/channels/tal

No comments:

Post a Comment

Featured video